Skaterlag Akademie Vaalpark

Kids & Aftercare Trusted Claimed
779 0

Skaterlag Akademie Vaalpark

Skaterlag Akademie Vaalpark 1

Skaterlag Akademie Vaalpark is n kleuter akademie wat fokus op holistiese ontwikkeling deur speel en leer. Ons akkomodeer kinders vanaf 3 tot 5 jarige ouderdom. 

  • Christelike waardes
  • S.T.E.M gebaseerde aktiwiteite
  • ELDA kurrikulum
  • Gesonde etes
  • B.Ed gekwalifiseerde onderwyseresse
  • Ekstra ontwikkelings programme
Skaterlag Akademie Vaalpark 2
Skaterlag Akademie Vaalpark 3

Speelgrond

Klas Kamers

Skaterlag Akademie Vaalpark 4
Skaterlag Akademie Vaalpark 5
Skaterlag Akademie Vaalpark 6
Skaterlag Akademie Vaalpark 7

Business Features

  • CCTV
  • Parking

Facebook Feed

Call Directions More